Amersfoort, Nederland

Amersfoort, Nederland
Amersfoort, Nederland


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Administratiewe gewes Utrecht (provinsie)
 Koördinate 52° 9' N 5° 23' E
 Stigting 1028
 Oppervlakte:  
 - Totaal 63,78 km² vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 145 000
 - Bevolkingsdigtheid 2263 inw./km²/vk km
 Tydsone MET (UTC+1)
 - Somertyd MEST (UTC+2)
 Burgemeester (party) Lucas Bolsius (CDA)
 Amptelike webwerf amersfoort.nl
 Wikimedia Commons Amersfoort
Hierdie artikel handel oor die stad in Nederland. Vir die artikel oor die gelyknamige Suid-Afrikaanse dorp, sien Amersfoort, Mpumalanga.

Amersfoort is op een na die grootste stad van die Nederlandse provinsie Utrecht. Die munisipaliteit het sowat 145 000 inwoners (2010). Amersfoort is aan die Eemrivier geleë.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy